top of page

Sat, 02 Mar

|

The Pumpkin Theatre @ La Montagne

Divine Divas

Hierdie multi-genre musiek skouspel bied ‘n kleurvolle samestelling van Kontemporêre klanke, Pop ritmes en “Country Classics” , voeg daarby die dinamiek van drie talentvolle dames met talent en passie vir musiek , ligte en die verhoog en voilá, jy het ‘n vetoning wat asems sal wegslaan en jou gehoor

Registration is closed
See other events
Divine Divas
Divine Divas

Time & Location

02 Mar 2024, 19:30 – 20:30

The Pumpkin Theatre @ La Montagne, 100 Compensation Beach Rd, Ballito, Dolphin Coast, 4399, South Africa

Tickets

  • 03/02 VIP

    Hierdie multi-genre musiek skouspel bied ‘n kleurvolle samestelling van Kontemporêre klanke, Pop ritmes en “Country Classics” , voeg daarby die dinamiek van drie talentvolle dames met talent en passie vir musiek , ligte en die verhoog en voilá, jy het ‘n vetoning wat asems sal wegslaan en jou gehoor vasgenael sal hou tot die laaste noot ! Al drie Divas tree al ‘n geruime tyd op verhoë regoor die land op en bedryf elkeen ‘n solo loopbaan in hul verskeie genres.

    R 220,00
    Sold Out
  • 03/02

    From R 90,00 to R 180,00
    Sale ended
    • R 180,00
    • R 90,00

Share This Event

bottom of page