top of page

Fri, 25 Oct

|

The Pumpkin Theatre @ La Montagne

KeelVOL met Germandt Geldenhuys & Je-ani Swiegelaar

Germandt Geldenhuys (beter bekend as Louis Koster in die gewilde KykNet sepie, Binnelanders) en Je-ani Swiegelaar (beter bekend as Sr Naomi Ferreira in Binnelanders) maak vir die eerste keer saam hulle verskyning op die verhoog in hierdie bittersoet komedie.

KeelVOL met Germandt Geldenhuys & Je-ani Swiegelaar
KeelVOL met Germandt Geldenhuys & Je-ani Swiegelaar

Time & Location

25 Oct 2024, 19:30 – 21:30

The Pumpkin Theatre @ La Montagne, 100 Compensation Beach Rd, Ballito, Dolphin Coast, 4399, South Africa

Tickets

  • 10/25 VIP

    Dirk Havenga is die nuwe sang- en musiekonderwyser op die dorp. Hy het 'n terugslag as musikant beleef in die stad, en probeer nou sy heil vind op die platteland. Hy is metodies, passievol oor musiek en kruip weg agter 'n gordyn van sarkasme en harde werk. Mariëtte Labuschagne werk in 'n boekwinkel op dieselfde dorp. Sy droom haar hele lewe lank van 'n loopbaan op die verhoog. Al wat sy wil doen is sing en "perform".

    From R 200,00 to R 240,00

    On Sale

    • R 240,00
    • R 200,00
  • 10/25

    From R 180,00 to R 200,00

    On Sale

    • R 200,00
    • R 180,00

Share This Event

bottom of page