top of page

Sat, 10 Feb

|

The Pumpkin Theatre @ La Montagne

Tollie Parton - Hoe om oor jouself te kom: Saterdag aand

Politiek, hoe moeilik kan dit wees? ’n Fopdosser in die parlement? Is ons gereed? Kan ons oor onsself kom om dit moontlik te maak, of drink ons teveel pille? “Hoe om oor jouself te kom” is Tollie Parton se nuwe show wat sy in samewerking met Nico Scheepers geskep het.

Registration is closed
See other events
Tollie Parton - Hoe om oor jouself te kom: Saterdag aand
Tollie Parton - Hoe om oor jouself te kom: Saterdag aand

Time & Location

10 Feb 2024, 19:30 – 21:00

The Pumpkin Theatre @ La Montagne, 100 Compensation Beach Rd, Ballito, Dolphin Coast, 4399, South Africa

Guests

Tickets

  • 02/10 VIP

    Politiek, hoe moeilik kan dit wees? ’n Fopdosser in die parlement? Is ons gereed? Kan ons oor onsself kom om dit moontlik te maak, of drink ons teveel pille? “Hoe om oor jouself te kom” is Tollie Parton se nuwe show wat sy in samewerking met Nico Scheepers geskep het. ’n Humoristiese blik op die binnewerking van Tollie se brein, en hoekom sy besluit het om … ag, kom kyk. Tollie is nie vir fyngevoeliges nie.

    R 250,00
  • 02/10

    R 200,00

Share This Event

bottom of page