top of page

Fri, 12 Jul

|

The Pumpkin Theatre @ La Montagne

Mnr Seks & Mev Kopseer, Couple Show!

R250 per person - sluit in n GS voucher in twv R250 wat gebruik kan word die aand as daar op die Merch tafel iets gekoop word. Kry basies dan die show gratis!

Mnr Seks & Mev Kopseer, Couple Show!
Mnr Seks & Mev Kopseer, Couple Show!

Time & Location

12 Jul 2024, 19:00 – 20:30

The Pumpkin Theatre @ La Montagne, 100 Compensation Beach Rd, Ballito, Dolphin Coast, 4399, South Africa

Guests

Tickets

  • 07/12

    Mnr Seks & Mev Kopseer, Couple Show! "Mnr Seks en Mev Kopseer" is 'n konsep so oud soos die berge. Ons weet mos nou al teen die tyd dat die man is altyd lus en vrou altyd geblus! Maar dit is nou eers onlangs dat hulle uit die slaapkamer begin praat, en dat ons agterkom dat dit eintlik meer "50 skadus van grys" is. In Timothy Kieswetter se nuutste opvoedkundige komedie, ontdoos hy al die stereotipiese gedrag wat ons aan die manlike en vroulike seks koppel.

    R 250,00

    On Sale

  • 07/12 VIP

    R 300,00

    On Sale

Share This Event

bottom of page